2026-08-14 20:47 UTC
Hooigras
Die Julie stof
Gemeet met hard
Sny deur die hande
Erdvarkgat
Miershope, Kareebome
Nog nie sonbesies nie maar
Die bos
Praat
Sy sing van lewe na die winter
'n Belofte van lewe
Wanneer die eerste reën neersak
En die grond dankie sê
En die neus vol van prys
Want dit wat weg was kom weer
En als herstel
Replies (0)
No replies.