← Feed @mvniekerk@techhub.social 2026-09-26 16:05 UTC Ek soek Deurdrenk Deurdrink Met vrae Ek soek Met verlorenheid En soek Met vermetelheid Maar ek soek Ook met verlatenheid Waar is jy, antwoord? Replies (0) No replies.